Loiselle is by Angelique parfumeurs om die geur van Afrodite — die godin van liefde — in ’n bottel parfuum vas te vang. Nie om haar hart te verloor nie! Nie op haar baas Francois Valour of die geheimsinnige Kenzo wat sy by die maskerdans ontmoet nie.