af
Marijke Greeff

Satyn Omnibus 1

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In Marijke Greeff se Een keer in ’n leeftyd lê Alexandra se wêreld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ’n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn Maria, ’n beeldskone ouer en ervare vrou, op die toneel en probeer haar bes om Neil af te rokkel. In Vita du Preez se Hartsake is Linka ontsteld wanneer die plaas Njala, wat sy nog altyd as haar geboortereg beskou het, aan Ryk Hattingh toegeslaan word. Dié man is boonop besonder sexy, ’n regte haan onder die henne. En in Ettie Bierman se Vlinder teen die ruit neem Surita haar voor om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar dan raak sy op Hendro, haar swaer, verlief … Of is dit Douw, die man met die “sjokolade-stem”, wat haar lewe in ’n nuwe rigting gaan dwing?
This book is currently unavailable
536 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)