af
Helena Hugo

Veldpad van verlange

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Paulie Hopkins het twee probleme: haar doktorsgraad wat sy moet afhandel en haar verloofde, dokter Lüther Meyerhoff. Van hierdie twee ag sy eersgenoemde verreweg die belangrikste, want daar lê vir hulle drie weke se veldwerk en insekte versamel op ’n plaas in die Vrystaat voor. Haar assistent van die dierkundedepartement is Andreas Bergh, ’n man met ’n voorliefde vir reptiele. Natika, sy modelmeisie, voltooi die span veldwerkers oor wie Paulie ernstige bedenkinge het. Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke: Lüther en Natika kla oor die primitiewe verblyf, hulle moet sukkel oor toegegroeide plaaspaaie, daar is muskiete, watertekorte en kragonderbrekings. Intussen styg die kwik tussen die vier van hulle al hoër . . .
This book is currently unavailable
186 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)