af
Leopold Scholtz

Ratels aan die Lomba

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron — die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep — op die Lombarivier in die suide van Angola teen 'n veel groter Angolese mag met beter wapentuig as hulle te staan gekom.
Tenks is veronderstel teen tenks aangewend moes word. Tog moes die jong dienspligtiges die Angolese tenks van 47 Brigade in Ratels met minder kragtige kanonne en dun pantser aanvat. Boonop was die terrein so dig bebos dat hulle net enkele meter ver kon sien en moeilik kon beweeg.
Leopold Scholtz se beskrywing van hierdie Dawid teen Goliat-geveg tydens Operasie Moduler neem die leser na die hart van die aksie. Danksy onderhoude met veterane en dagboekinskrywings dra hierdie intense hervertelling die volle drama van die geveg en ander ervarings aan die front oor.
Dit is 'n diep menslike verhaal oor hoe individue reageer in die aangesig van die dood en ook hoe die oorlog hulle nooit uit sy kloue gelaat het nie…
This book is currently unavailable
271 printed pages
Copyright owner
Bookwire
Original publication
2017
Publication year
2017
Publisher
Jonathan Ball
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)